of oor die oseaan, soos hierdie boot, of op een plek in die oseaan, soos hierdie olieboor,
of jy kan dinge maak vir gebruik op die land . . .
op die pad, soos hierdie bus, of op die spoor soos hierdie trein .
Jy kan ook dele van brûe maak . . .
en jy kan dit ook gebruik op byna enige plek waar staal tradisioneel gebruik is . . .
soos energie toepassings soos hierdie windmeule of militêre toepassings soos hierdie skeertuig.
Soos jy kan sien, is daar 'n wye verskeidenheid koeke wat gebak kan word met SCRIMP
Terug na die SCRIMP Proses
Terug na die
Macrogalleria Indeks