Dear colleague: Leave the concept of large molecules well alone... There can be no such thing as a macromolecule.
Gelukkig het hy nie na hulle geluister nie, en later die Nobelprys gewen! Maar, die teenkanting wat Staudinger gehad het is niks in vergelyking met wat die vroëre polimeerwetenskaplikes gehad het nie. Volg hierdie paadjie as jy meer wil weet.
Terug na die Macrogalleria Indeks